https://www.facebook.com/CWstationers
Vir voorstelle, kommentaar of uitruil van idees ;)
Thursday, 12 June 2014
Tuesday, 10 June 2014
Quote for the day
“Around here, however, we don't look backwards for very long. We keep moving forward, opening up new doors and doing new things, because we're curious...and curiosity keeps leading us down new paths.”
― Walt Disney Company
― Walt Disney Company
June/July Workshops!
All ages welcome!
From baking cupcakes, creating wonderful art pieces and being creative to learning how to draw cartoons from a real cartoon artist!!!
Monday, 9 June 2014
Opgemaakte geskenke!
Nou kan jy 'n geskenk bring en ons maak dit vir jou op!
Of bestel 'n koek, biltong, keurige konfyte ensovoorts en ons maak dit vir jou mooi!
Wednesday, 4 June 2014
Thursday, 24 April 2014
Moedersdag...
Moedersdag is om die draai...
Maak gerus 'n draai by ons vir 'n spesiale geskenkie, kaartjie en lieflike geskenkpapier!
Maak gerus 'n draai by ons vir 'n spesiale geskenkie, kaartjie en lieflike geskenkpapier!
Tuesday, 8 April 2014
Kunsklasse!!
Kunsklasse vir almal! Oud en jonk!
Aangebied deur Danien Esselen
Hou 'n kunstenaars-joernaal
Leer nuwe tegnieke
Ontdek nuwe mediums
Ontgun jou kreatiwiteit
Ontmoet interessante mense
Klasse om na uit te sien : skilder, beeldhou, print, lino-werk, stensil-werk, skets, gemengde mediums!
Voorlopige tye...
Oggendsessies
Dinsdae : 09:00 tot 13:00
Middagsessie
Donderdae : 15:00 tot 17:00
Aandklasse
Donderdae : 16:00 tot 20:00
Ekstra
Saterdae : 10:00 tot 13:00
Verskillende pakkette is beskikbaar om elkeen se sak en skedule te pas.
Vir versoeke, vrae en besprekings kontak vir Danien by danien.esselen@gmail.com
Aangebied deur Danien Esselen
Hou 'n kunstenaars-joernaal
Leer nuwe tegnieke
Ontdek nuwe mediums
Ontgun jou kreatiwiteit
Ontmoet interessante mense
Klasse om na uit te sien : skilder, beeldhou, print, lino-werk, stensil-werk, skets, gemengde mediums!
Voorlopige tye...
Oggendsessies
Dinsdae : 09:00 tot 13:00
Middagsessie
Donderdae : 15:00 tot 17:00
Aandklasse
Donderdae : 16:00 tot 20:00
Ekstra
Saterdae : 10:00 tot 13:00
Verskillende pakkette is beskikbaar om elkeen se sak en skedule te pas.
Vir versoeke, vrae en besprekings kontak vir Danien by danien.esselen@gmail.com
Monday, 31 March 2014
Thursday, 13 March 2014
CWS dienste
Net 'n herinnering aan wat ons als bied...
Faks
Skandeerwerk
Bindwerk
Laminering
Afdrukke
Internet
Partytjies
Helium vir ballonne
Werkswinkels
Onthaal
Korporatiewe geskenke
En meer...
Friday, 7 March 2014
Maart/April Vakansieprogram :)
![]() Maart/April
- Vakansie 2014
Workshops! vir kinders |
||||
|
Date
Datum
|
Project
Projek
|
Time
Tyd
|
Price
Prys
|
|
|
31
|
31/3
|
Maak
‘n aktiwiteitsboek vir die vakansie /
Make
an activity book for the holidiay
|
10:00
– 11:00
|
R100
|
|
|
1/4
|
Verf
‘n pragtige skildery / Paint a beautiful painting!
|
10:00
– 11:30
|
R120
|
|
|
2/4
|
Verf
‘n oulike houthasie! / Paint a cute wooden bunny
|
10:00
– 11:30
|
R130
|
|
|
3/4
|
Maak
vriendskapsarmbande / Make friendship bracelets
|
10:00
– 11:30
|
R110
|
|
|
4/4
|
Maak
jou eie dagboek / Make your own diary
|
10:00
– 11:00
|
R130
|
|
Ages from 4 years / Ouderdomme vanaf 4 jaar
|
||||
Monday, 6 January 2014
That time again - 2014 is here!
It is time to get ready for school again! Come and get all your last minute supplies at Castle Walk Stationers! We'll gear you up and make sure you are ready for the best year ever!
Dit is alweer tyd om gereed te maak vir skool! Kom kry al die laaste benodighede by Castle Walk Skryfbehoeftes! Ons sal seker maak julle is gereed vir die beste jaar ooit!
Welkom terug!
Dit is 'n nuwe jaar met nuwe uitdagings en nuwe vooruitsigte! Ons hoop almal het lekker gerus en heerlik gekuier saam geliefdes.
Ons sien uit na nog 'n wonderlike jaar saam julle!
It is a new year with new challenges and new prospects! We hope you had a pleasant holiday and a special time with loved ones.
We look forward to another wonderful year with you all!
Subscribe to:
Posts (Atom)



















