Monday, 9 June 2014

Opgemaakte geskenke!

Nou kan jy 'n geskenk bring en ons maak dit vir jou op!
Of bestel 'n koek, biltong, keurige konfyte ensovoorts en ons maak dit vir jou mooi!

Thursday, 24 April 2014

Moedersdag...

Moedersdag is om die draai...
Maak gerus 'n draai by ons vir 'n spesiale geskenkie, kaartjie en lieflike geskenkpapier!

Uitverkoping!

Ons het 'n groot uitverkoping op al ons ou kurikulum leerhulp!

Tuesday, 8 April 2014

Kunsklasse!!

Kunsklasse vir almal! Oud en jonk!

Aangebied deur Danien Esselen

Hou 'n kunstenaars-joernaal
Leer nuwe tegnieke
Ontdek nuwe mediums
Ontgun jou kreatiwiteit
Ontmoet interessante mense

Klasse om na uit te sien : skilder, beeldhou, print, lino-werk, stensil-werk, skets, gemengde mediums!

Voorlopige tye...

Oggendsessies
Dinsdae :  09:00 tot 13:00

Middagsessie
Donderdae :  15:00 tot 17:00

Aandklasse
Donderdae :  16:00 tot 20:00

Ekstra
Saterdae : 10:00 tot 13:00

Verskillende pakkette is beskikbaar om elkeen se sak en skedule te pas.

Vir versoeke, vrae en besprekings kontak vir Danien by danien.esselen@gmail.com

Monday, 31 March 2014

Cartooning & Comic Workshop!!!!

Don't miss this exciting workshop, presented by a professional cartoon illustrator! 


Friday, 7 March 2014

Maart/April Vakansieprogram :)


Maart/April - Vakansie 2014 Workshops!
vir kinders

Date
Datum
Project
Projek
Time
Tyd
Price
Prys
31
31/3
Maak ‘n aktiwiteitsboek vir die vakansie /
Make an activity book for the holidiay
10:00 – 11:00
R100

1/4
Verf ‘n pragtige skildery / Paint a beautiful painting!
10:00 – 11:30
R120

 2/4
Verf ‘n oulike houthasie! / Paint a cute wooden bunny
10:00 – 11:30
R130

  3/4
Maak vriendskapsarmbande / Make friendship bracelets
10:00 – 11:30
R110

   4/4
Maak jou eie dagboek / Make your own diary
10:00 – 11:00
R130
Ages from 4 years / Ouderdomme vanaf 4 jaar

Monday, 6 January 2014

That time again - 2014 is here!

It is time to get ready for school again!  Come and get all your last minute supplies at Castle Walk Stationers! We'll gear you up and make sure you are ready for the best year ever!

Dit is alweer tyd om gereed te maak vir skool!  Kom kry al die laaste benodighede by Castle Walk Skryfbehoeftes!  Ons sal seker maak julle is gereed vir die beste jaar ooit!


Welkom terug!

Dit is 'n nuwe jaar met nuwe uitdagings en nuwe vooruitsigte! Ons hoop almal het lekker gerus en heerlik gekuier saam geliefdes.  
Ons sien uit na nog 'n wonderlike jaar saam julle!

It is a new year with new challenges and new prospects!  We hope you had a pleasant holiday and a special time with loved ones.
We look forward to another wonderful year with you all!

Thursday, 19 December 2013

Vakansietye

Die winkel sal toe wees op die volgende dae:
The shop will be closed on the following days:

25-12-2013
26-12-2013
01-01-2014

Baie dankie vir u ondersteuning deur die jaar! Geniet die rustyd en reis veilig.
Thank you for your support through the year!  Enjoy the time off and travel safely.

Vrede en Liefde
Peace and Love

Kersfees!

Kersfees is om die draai!
Kom loer in vir daardie laaste minuut-kopies!
Hier is iets vir almal!



WOW reeks

Ons het nou ons eie reeks: WOW!
Geskenkpapier...tags...strikkies....ens.






Geskenke!

Kom kyk na ons nuwe voorraad!  Uniek en anders!
Net 'n voorsmakie...







Monday, 11 November 2013

2014 Pakkette

Kom kry jou skoolpakket vir 2014 by ons!
Registreer en bestel gerus op ons webwerf:

http://www.castlewalkstationers.co.za/

Kersfees is hier!

Die Kerstyd is hier!
Maak 'n draai by ons winkel vir unieke geskenke en tuisgemaakte geskenkpapier!