Monday, 31 March 2014

Cartooning & Comic Workshop!!!!

Don't miss this exciting workshop, presented by a professional cartoon illustrator! 


Friday, 7 March 2014

Maart/April Vakansieprogram :)


Maart/April - Vakansie 2014 Workshops!
vir kinders

Date
Datum
Project
Projek
Time
Tyd
Price
Prys
31
31/3
Maak ‘n aktiwiteitsboek vir die vakansie /
Make an activity book for the holidiay
10:00 – 11:00
R100

1/4
Verf ‘n pragtige skildery / Paint a beautiful painting!
10:00 – 11:30
R120

 2/4
Verf ‘n oulike houthasie! / Paint a cute wooden bunny
10:00 – 11:30
R130

  3/4
Maak vriendskapsarmbande / Make friendship bracelets
10:00 – 11:30
R110

   4/4
Maak jou eie dagboek / Make your own diary
10:00 – 11:00
R130
Ages from 4 years / Ouderdomme vanaf 4 jaar

Monday, 6 January 2014

That time again - 2014 is here!

It is time to get ready for school again!  Come and get all your last minute supplies at Castle Walk Stationers! We'll gear you up and make sure you are ready for the best year ever!

Dit is alweer tyd om gereed te maak vir skool!  Kom kry al die laaste benodighede by Castle Walk Skryfbehoeftes!  Ons sal seker maak julle is gereed vir die beste jaar ooit!


Welkom terug!

Dit is 'n nuwe jaar met nuwe uitdagings en nuwe vooruitsigte! Ons hoop almal het lekker gerus en heerlik gekuier saam geliefdes.  
Ons sien uit na nog 'n wonderlike jaar saam julle!

It is a new year with new challenges and new prospects!  We hope you had a pleasant holiday and a special time with loved ones.
We look forward to another wonderful year with you all!

Thursday, 19 December 2013

Vakansietye

Die winkel sal toe wees op die volgende dae:
The shop will be closed on the following days:

25-12-2013
26-12-2013
01-01-2014

Baie dankie vir u ondersteuning deur die jaar! Geniet die rustyd en reis veilig.
Thank you for your support through the year!  Enjoy the time off and travel safely.

Vrede en Liefde
Peace and Love

Kersfees!

Kersfees is om die draai!
Kom loer in vir daardie laaste minuut-kopies!
Hier is iets vir almal!



WOW reeks

Ons het nou ons eie reeks: WOW!
Geskenkpapier...tags...strikkies....ens.






Geskenke!

Kom kyk na ons nuwe voorraad!  Uniek en anders!
Net 'n voorsmakie...







Monday, 11 November 2013

2014 Pakkette

Kom kry jou skoolpakket vir 2014 by ons!
Registreer en bestel gerus op ons webwerf:

http://www.castlewalkstationers.co.za/

Kersfees is hier!

Die Kerstyd is hier!
Maak 'n draai by ons winkel vir unieke geskenke en tuisgemaakte geskenkpapier!

Tuesday, 17 September 2013

Werkswinkels vir die September Vakansie!!!

Ons nuwe program vir die Vakansie Werkswinkels!!

Al die klassies is van 10:00 tot 11:30
Alle kunsmateriaal en ietsie om te eet en drink ingesluit

25 September - Klein Kunstenaar!  @  R150
Maak 'n reeks van drie skilderytjies vir jou kamer of vir die huis.


26 September - Kunstige Konyntjie!  @ R150
Verf 'n oulike houthasie met kolle, strepe, bont jassies, broekies, net wat jy wil! 

27 September - Sharpie Kuns!  @  R120
Ons doen tekenkuns met Sharpie penne op ENIGIETS! Bring jou tekkies of rugsakke of houtbeeldjies of glasbottels of penneblikke of foonbeskermers of brille of  klere, ens!

28 September - Crazy Clay! Aangebied deur Christelle Keet @ R160 (Klei ingesluit)
Speel met Bostik se Crazy Clay, bou figuurtjies, diertjies of jou eie kreatuurtjies! 

Vir meer inligting of om te bespreek:
castlewalkworkshops@gmail.com

Ons sien uit na 'n kreatiewe vakansie saam julle!

Wednesday, 28 August 2013

Workshop in Visual Journaling

WORKSHOP!
CREATIVE JOURNALING
aangebied deur Yana Fourie
Saterdag 31 Augustus
10:00 – 12:00
R100 per persoon
Materiaal: Enige penne (verskillende kleure), markers, verf, kwaste, inkleurpotlode, gom, tydskrifte of enige ander kunsmateriaal wat julle het en wil gebruik. As julle alreeds 'n visual journal het kan dit ook gebruik word.

Elke persoon gaan 2 visual journaling bladsye maak in die workshop.

Net 'n kort opsomming oor wat visual journaling is:

"Visual journaling is a creative way to express and record life's experiences, feelings, emotional reactions, or our inner world - visually and verbally. Essentially, visual journaling can become a potential key to the artmaking process.”
“Exploring our own thought process through visual journaling is essential in a world that is in a state of continuous change. Just as there are many ways to express oneself artistically, there are many ways to create visual journals. By committing to the visual journaling process, one can learn how to access his/her inner language of imagery and express it both visually and verbally, while exploring the connection between image and word.”
Om te bespreek:  castlewalkworkshops@gmail.com

Thursday, 25 July 2013

PAKKETTE

Onthou jy kan jou nuwe skoolpakket by ons kry vir 2014!

Julie/Augustus Werkswinkels!

Datum
Tyd
Projek
Medium
27
Sa
10:00-12:30
Canvas paint / Canvas verf
Acrylic / Akriel
29
Ma
10:00-12:30
Canvas paint / Canvas verf
Acrylic / Akriel
30
Di
14:00-16:30
Canvas paint / Canvas verf
Acrylic / Akriel
5
Ma
10:00-12:30
Renovate old shoes! /
Maak ou skoene nuut
Decoupage
6
Di
14:00-16:30
Renovate old shoes! /
Maak ou skoene nuut!
Decoupage
12
Ma
10:00-12:30
Tea-tray / Tee skinkbord
paint/ verf / decoupage
13
Di
14:00-16:30
Tea-tray / Tee skinkbord
paint/ verf / decoupage
19
Ma
10:30-12:30
Table runner & serviettes /
Tafelloper & servette
Stencil/paint
Drukwerk / verf
20
Di
14:00-16:30
Table runner & serviettes /
Tafelloper & servette
Stencil/paint
Drukwerk/verf
26
Ma
10:00-12:30
Make a cushion / Maak ‘n kussing
Craft / Handwerk / Sewing / Naaldwerk
27
Di
14:00-16:30
Make a cushion / Maak ‘n kussing
Craft / Handwerk / Sewing / Naaldwerk

NUUT IN ONS WINKEL!

FLASH & LEARN

Opvoedkundige hulpmiddels
Nou beskikbaar vir bestellings!


Educational aids
Now available to order!