Thursday, 19 December 2013

Vakansietye

Die winkel sal toe wees op die volgende dae:
The shop will be closed on the following days:

25-12-2013
26-12-2013
01-01-2014

Baie dankie vir u ondersteuning deur die jaar! Geniet die rustyd en reis veilig.
Thank you for your support through the year!  Enjoy the time off and travel safely.

Vrede en Liefde
Peace and Love

Kersfees!

Kersfees is om die draai!
Kom loer in vir daardie laaste minuut-kopies!
Hier is iets vir almal!



WOW reeks

Ons het nou ons eie reeks: WOW!
Geskenkpapier...tags...strikkies....ens.






Geskenke!

Kom kyk na ons nuwe voorraad!  Uniek en anders!
Net 'n voorsmakie...







Monday, 11 November 2013

2014 Pakkette

Kom kry jou skoolpakket vir 2014 by ons!
Registreer en bestel gerus op ons webwerf:

http://www.castlewalkstationers.co.za/

Kersfees is hier!

Die Kerstyd is hier!
Maak 'n draai by ons winkel vir unieke geskenke en tuisgemaakte geskenkpapier!

Tuesday, 17 September 2013

Werkswinkels vir die September Vakansie!!!

Ons nuwe program vir die Vakansie Werkswinkels!!

Al die klassies is van 10:00 tot 11:30
Alle kunsmateriaal en ietsie om te eet en drink ingesluit

25 September - Klein Kunstenaar!  @  R150
Maak 'n reeks van drie skilderytjies vir jou kamer of vir die huis.


26 September - Kunstige Konyntjie!  @ R150
Verf 'n oulike houthasie met kolle, strepe, bont jassies, broekies, net wat jy wil! 

27 September - Sharpie Kuns!  @  R120
Ons doen tekenkuns met Sharpie penne op ENIGIETS! Bring jou tekkies of rugsakke of houtbeeldjies of glasbottels of penneblikke of foonbeskermers of brille of  klere, ens!

28 September - Crazy Clay! Aangebied deur Christelle Keet @ R160 (Klei ingesluit)
Speel met Bostik se Crazy Clay, bou figuurtjies, diertjies of jou eie kreatuurtjies! 

Vir meer inligting of om te bespreek:
castlewalkworkshops@gmail.com

Ons sien uit na 'n kreatiewe vakansie saam julle!

Wednesday, 28 August 2013

Workshop in Visual Journaling

WORKSHOP!
CREATIVE JOURNALING
aangebied deur Yana Fourie
Saterdag 31 Augustus
10:00 – 12:00
R100 per persoon
Materiaal: Enige penne (verskillende kleure), markers, verf, kwaste, inkleurpotlode, gom, tydskrifte of enige ander kunsmateriaal wat julle het en wil gebruik. As julle alreeds 'n visual journal het kan dit ook gebruik word.

Elke persoon gaan 2 visual journaling bladsye maak in die workshop.

Net 'n kort opsomming oor wat visual journaling is:

"Visual journaling is a creative way to express and record life's experiences, feelings, emotional reactions, or our inner world - visually and verbally. Essentially, visual journaling can become a potential key to the artmaking process.”
“Exploring our own thought process through visual journaling is essential in a world that is in a state of continuous change. Just as there are many ways to express oneself artistically, there are many ways to create visual journals. By committing to the visual journaling process, one can learn how to access his/her inner language of imagery and express it both visually and verbally, while exploring the connection between image and word.”
Om te bespreek:  castlewalkworkshops@gmail.com

Thursday, 25 July 2013

PAKKETTE

Onthou jy kan jou nuwe skoolpakket by ons kry vir 2014!

Julie/Augustus Werkswinkels!

Datum
Tyd
Projek
Medium
27
Sa
10:00-12:30
Canvas paint / Canvas verf
Acrylic / Akriel
29
Ma
10:00-12:30
Canvas paint / Canvas verf
Acrylic / Akriel
30
Di
14:00-16:30
Canvas paint / Canvas verf
Acrylic / Akriel
5
Ma
10:00-12:30
Renovate old shoes! /
Maak ou skoene nuut
Decoupage
6
Di
14:00-16:30
Renovate old shoes! /
Maak ou skoene nuut!
Decoupage
12
Ma
10:00-12:30
Tea-tray / Tee skinkbord
paint/ verf / decoupage
13
Di
14:00-16:30
Tea-tray / Tee skinkbord
paint/ verf / decoupage
19
Ma
10:30-12:30
Table runner & serviettes /
Tafelloper & servette
Stencil/paint
Drukwerk / verf
20
Di
14:00-16:30
Table runner & serviettes /
Tafelloper & servette
Stencil/paint
Drukwerk/verf
26
Ma
10:00-12:30
Make a cushion / Maak ‘n kussing
Craft / Handwerk / Sewing / Naaldwerk
27
Di
14:00-16:30
Make a cushion / Maak ‘n kussing
Craft / Handwerk / Sewing / Naaldwerk

NUUT IN ONS WINKEL!

FLASH & LEARN

Opvoedkundige hulpmiddels
Nou beskikbaar vir bestellings!


Educational aids
Now available to order!

Thursday, 27 June 2013

Kom maak 'n draai...


Kits:

Houtletters:

Uitnodigings/Skryfbehoeftes:

Ballonne en Helium:

Geskenkboksies:


Kinderpartytjies!

Pret saam Kristin en haar maatjies, met Parys as die tema het ons Frans leer praat, croissants en aarbeie geeet en mosaiek kunswerke gemaak!







Decoupage Skoene!

Heerlike kreatiewe oggend saam 'n wonderlike groepie vriendinne!


VOOR:



NA:




Kreatief in die vakansie!


Emma, 7 jaar oud:

Mone, 4 jaar oud:

Vingerpoppies!





Tuesday, 11 June 2013

Events/Funksies

Book our venue for any occasion or celebration!
Some pictures of our previous function...













Connect with us

Like us on Facebook!
https://www.facebook.com/CWstationers

Follow us on Twitter
CWstationers

And e-mail us
castlewalkworkshops@gmail.com

Vakansieprogram vir Junie!

Junie Vakansie 2013 Workshops! vir kinders

Date
Datum
Project
Projek
Time
Tyd
Price
Prys
24/6
Ma
Paint a canvas / Verf ‘n canvas
10:00 – 11:30
R150
25/6
Di
Make an activity book / Maak ‘n aktiwiteitsboek
10:00 – 11:30
R140
26/6
Wo
Make finger puppets / Maak vingerpoppies
10:00 – 11:30
R160
27/6
Do
Make Coasters / Maak ‘coasters’
10:00 – 11:30
R140
28/6
Vr
Make a diary / Maak ‘n dagboek
10:00 – 11:30
R140
29/6
Sa
Origami art / Origami (papiervou) kuns
10:00 – 11:30
R130
1/7
Ma
How to draw / Hoe om te teken
10:00 – 11:30
R110
2/7
Di
Mosaic / Mosaïek
09:30 – 12:00
R150
3/7
4/7
Wo
Do
Clay art / Klei kuns - dag 1
Clay art / Klei kuns - dag 2
10:00 – 11:30
R160
Ages from 4 years / Ouderdomme vanaf 4 jaar
Discount when you enter for 3 days or more / Afslag vir inskrywings van 3dae of meer

Tuesday, 28 May 2013

Junie Werkswinkels!

Workshop Schedule for June

03/06/2013  10:30-12:30  Canvas Paint    R190
04/06/2013  14:30-16:30  Canvas Paint

10/06/2013  10:30-12:30  Make a journal    R180
11/06/2013  14:30-16:30  Make a journal

18/06/2013  14:30-16:30  Make a chandelier    R200

Elke program word twee keer aangebied om by 'n besige skedule te pas -  een Maandagoggend of een Dinsdagmiddag

Each program will be presented twice to fit your busy schedule - one Monday morning or one Tuesday afternoon


Bespreek vroegtydig!
Booking essential!

Om meer uit te vind of om te bespreek, stuur vir ons 'n e-pos by castlewalkworkshops@gmail.com



To find out more or to make a booking, e-mail us at castlewalkworkshops@gmail.com

Thursday, 2 May 2013

Mei Werkswinkels!

Werkswinkels vir Mei

13/05   10:30-12:30 Paint a canvas! / Verf 'n doek!
14/05   14:30-16:30 Paint a canvas! / Verf 'n doek!

20/05   10:30-12:30 Cushion / Kussing
21/05   14:30-16:30 Cushion / Kussing

27/05   10:30-12:30 Scarf / Serp
28/05   14:30-16:30 Scarf / Serp

Elke program word twee keer aangebied om by 'n besige skedule te pas -  een Maandagoggend of een Dinsdagmiddag

Each program will be presented twice to fit your busy schedule - one Monday morning or one Tuesday afternoon



Bespreek vroegtydig!
Booking essential!

Om meer uit te vind of om te bespreek, stuur vir ons 'n e-pos by castlewalkworkshops@gmail.com

To find out more or to make a booking, e-mail us at castlewalkworkshops@gmail.com

Wednesday, 10 April 2013

Moedersdag

Wil jy jou moeder bederf met 'n oorspronklike, selfgemaakte geskenk, spesiaal vir haar?  Moedersdag-werkswinkels wys jou hoe EN jy maak sommer jou eie geskenkverpakking ook!

Do you want to spoil your mother with an original, self-made gift, specially for her?  Mother's day workshops will show you exactly how AND you will also make your own gift wrapping!

6 Mei 15:00-16:30 Cookie Recipe in a jar / Koekie Resep in 'n bottel
7 Mei 15:00-16:30 Ceramic Art on 4 plates / Keramiekkuns op 4 borde
8 Mei 15:00-16:30 Make pampering bath products / Maak heerlike badprodukte
9 Mei 15:00-16:30 Make a table setting set (runner and serviettes) / Maak 'n tafeldek-stel (loper met servette)

Monday, 8 April 2013

Nuwe Voorraad!

Ons het nuwe voorraad gekry! Kom kyk!
Skryfbehoeftes, lint, geskenke, kaartjies, geskenksakkies, kunsmateriaal, handgemaakte uniekhede!

Come and have a look at our new stock!
Stationary, ribbon, gifts, cards, gift bags, art materials, handmade uniquenesses!













April Workshops

Die nuwe program vir April

15 April 10:30 - 12:00. . . .mosaïek skinkbord / mosaic tray
16 April 14:30 - 16:00. . . .mosaïek skinkbord / mosaic tray

22 April 10:30 - 12:00. . . .decoupage skoene / shoes

23 April 14:30 - 16:00. . . .decoupage skoene / shoes

29 April 10:30 - 12:00. . . .maak jou eie stensels / make your own stamps

30 April 14:30 - 16:00. . . .maak jou eie stensels / make your own stamps

Elke program word twee keer aangebied om by 'n besige skedule te pas -  een Maandagoggend of een Dinsdagmiddag


Each program will be presented twice to fit your busy schedule - one Monday morning or one Tuesday afternoon


Bespreek vroegtydig!

Booking essential!

Om meer uit te vind of om te bespreek, stuur vir ons 'n e-pos by castlewalkworkshops@gmail.com

To find out more or to make a booking, e-mail us at castlewalkworkshops@gmail.com

Thursday, 4 April 2013

Stories!

Voorlesing vir die jongspan! Elke Woensdag 10:00 tot 10:45
Readings for kiddies! Every Wednesday 10:00 to 10:45







Sunday, 31 March 2013

Events

Book this creative space for your next event! From birthdays, kitchen teas, stork teas and celebrations to staff meetings with a special twist!
Creative workshops and light refreshments are optional.